Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on October 06, 2011, 01:00:00 AM
-
Ek wonder of julle dit raak gelees het. Daar is tien gratis spasies vir elke ou wat deelgeneem het aan die boek.
Plaas jou gedigte of kortverhale, ek sien uit daarna om dit te lees. :pottytrain2: ag ekskuus, ek bedoel :bootyshake: :icon_biggrin:
-
Dankie baie baie matertjie. Jy is :angel4: