Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Trappies se plek => Topic started by: Trapsoetjie on October 05, 2011, 10:35:48 AM
-
My hart
Anker jou hart.
Blou~groen oë tart.
Chaoties is die toestand, wat
domastrant pos vat.
Eerlike gevoel,
fakkel brand warboel.
Geluks storms
herhaal emosies wat
inderhaas plaas vind.
Jaloesie is ‘n
kanker wat
los hande
met my weg hol.
Noodlottig
Ontplof!
Pleitend is dis slagoffer
Quisling is my hart!
Roekeloos
stoot ek
tot by die
uiterste.
Volkome band omring
waarheid tussen ons.
X-strale wys
yslike groot hart!
Zoem jy deur my lewe soos ‘n by!
© Trapsoetjie
-
Pragtig gedoen Trappies. Jy het hierdie struktuur mooi onder die knieg! :love7: