Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Trappies se plek => Topic started by: Trapsoetjie on October 05, 2011, 10:32:28 AM
-
In jou hande
Met stukke in jou hand!
Staan jy voor my deur!
Bloed drup, skeur die band,
solank jy jou sin kry!
Trane loop waar my hart eens was ~
:angel12:
-
Goed geskryf Trappies. :love7:
Kyk na jou tweede versreël.
-
Sjoe. Min woorde, baie gese.
Hoop daar's troos vriendin.
:icon_bigsmurf:
-
Trane loop waar my hart eens was ~ Hierdie paar woorde skep 'n geweldige leë gevoel.
-
Dankie PM, het hom reggemaak. (geweldige leë gevoel) Dan het ek geslaag met wat ek wou sê.
Dankie Naas, ja wat troos is daar altyd.
Lief julle tweetjies stukkend!
:angel12:
-
Marion kuier hier (uit Holland) en sy geniet julle werk geweldig baie. Sy sê ook dat skryf vir haar 'n wonderlike uitlaatklep is.
Jou gedig skep werklik daardie ongelooflike "leë" gevoel en ek wens ek was daar om jou net 'n lekker stywe drukkie te gee. Lief jou ook en mis jou eindeloos!