A 70-year old man asks his wife:
"Do you feel sad when you see me running after young girls?"
Wife replied, "No, not at all. Even dogs chase cars they can't drive."
Dis al wat ek nou nodig gehad het voordat ek daai wynbottel gaan jaag! Gelukkig het dit nie bene nie. :icon_biggrin:
Hahahahahahaah!! Dankie van my kant af ook Stoffeltjie. :toothy4:
ek sien nou eers agterna as mens die woorde van die opskrif omdraai.......
Jaag girls! Skerp Lox. :icon_biggrin:
hehehehe ai ek wil ook wyn he