Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: adele on October 03, 2011, 08:36:29 PM
-
ek verkyk my aan hierdie groepie maar dit gaan net by kyk bly, ek gaan dit definislis nie probeer nie
http://www.youtube.com/watch?v=RA67fywFXwM
-
demit hulle kan dans hoor
as ek dit moet probeer is ek môre oggend styf op plekke waar ek nie geweet het ek het plekke nie.
moeg maak se moses, en kyk hoe smile daai wat dans hulle geniet dit baie.
-
Blik...kitaar~~~!!!!!
:icon_bigsmurf:
-
Grote gedorie hulle het energie wat skrik vir niks :icon_biggrin: Wonder of ek en Toppie twee minute sal hou :icon_bigsmurf: Adéle baie dankie vir die genotvolle skakeltjie. Ekke het ganiet! Vir baie jare saam met myse pagoed sulke musiek gemaak :love7:
-
Die rieldansers het beslis by die volkspelers afgekyk Adelé. :icon_biggrin: Die kleredrag en van die passies lyk darem baie bekend. :icon_biggrin: