Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Lox on October 03, 2011, 02:09:48 PM
-
Hier is paar van die fotos wat ek geneem het van Anton en sy date vir die aand.
dit wys onder andere wat ek met die program gedoen het waarvan op 'n ander draad gepraat is.
die foto het ek net die gedeelte uitgesny, res van die foto was nie so nice nie.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/064anton.jpg)
en toe sit ek die rondom
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/065antonwit.jpg)
die foto het my vrou skelm geneem terwyl ek haar afgeneem het en sy na my gekyk het. toe sny ek ook die deel uit en sit die ligstraal op die oorbel by.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/62blink.jpg)
My vrou het die een ook geneem, hy is ook gecrop en die swart rondom gesit.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/61swart.jpg)
die blomme is ook gecrop en wit om gesit
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/60blommecropwit.jpg)
met die foto het ek refelx bygesit
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/053.jpg)
die foto is die oorspronklike
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/048.jpg)
en hier is hy oud gemaak
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/049.jpg)
hierdie is die foto soos ek hom ( en paar ander) geneem het. dis natuurlike lig en ek het net die kamera gestel om die kleure so vas te vang. daars 'n paar wat na mekaar geneem is maar die kleure is dieselfde maar die pose van die kinders verskil.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/01veld.jpg)
toe het ek van die fotos mee gespeel op photoscape
en dit gekry
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/039-cropr.jpg)
en dit
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/040.jpg)
en hier het ek die kleur halfpad uitgehaal
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/069.jpg)
en hier die foto heeltemal sepia gemaak
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/070.jpg)
die 3 musketeers
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/044.jpg)
hier het ek die foto effe gecrop en die buite rant is foto negatief gemaak
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/093pelle.jpg)
so is daar oneindig maniere wat jy fotos kan verander ten goede of en kwade.
ek hou altyd my oorspronklike foto vir ingeval die verandering 'n flop is.
hier het ek die buitekant van die foto sepia gemaak en die kleur op die rooi rok gehou.
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/matriekafskeid%20anton/04emciasepia.jpg)
daars nog baie ander voorbeelde maar die klompie wys min of meer als wat te wys is.
-
Baie baie mooi Lox. Jy sal beslis moet kom leer hoe dit gedoen word.
'n Pragtige jongklomp van vandag, die leiers van more.
-
ek en oupa ysie het so hardop gewonder op FB hoekom is vandag se jonges mooier as ons jong dae se mooies?
ok ek en raai sal vertel wat ons weet. waar moet ons vertel? eerste laai photoscape af en installeer dit, maak net seker van die blokkies wat gemerk is en wat jy wil ontmerk by die installasie want anders verander hy sommige van jou goed, soos om google chrome jou internet wei masjien te maak of nie.
-
Stoffeltjie dit is PRONK album die!! Lig my hoed en knak my knieg matertjie! Jy het hier voorwaar puik fotografie en die programfunksies perfek gekombineer :love7:
-
dankie maria, en dankie dat y my van die program vertel het, hy sal nuttig gebruik word in die toekoms.
-
Groot plesier mater. Ek het by die plek wat PM vir ons geskep het (hoe werk die program) gaan beduie hoe ek 'n potloodskets van Gawie 'geraam' en bewaar het. Sal jy asb vir die maters van die funksies beduie wat jy gebruik het Stoffeltjie?
-
Ja asseblief. Jy weet ek is 'n ouvrou en ek sukkel met programme en om nuwe goed te leer. Julle moet stadig verduidelik sodat ek vinnig kan verstaan. :icon_biggrin:
-
sal vanaand op die vroegste kan wees ek hol rond iets vreeslik op die plaas. water gee kunsmis gee moet nog siektes spuit ook
-
Sjoe dit is alles baie mooi fototjies