Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Naas se plek => Topic started by: Naas on December 20, 2015, 08:13:28 AM

Title: 2016
Post by: Naas on December 20, 2015, 08:13:28 AM
Drie honderd ses en sestig dae
jaag ons nou die skrikkeljaar in.
Hardloop ons die maande af.
Swierig paasfees verby
deur Junie Julie...
Kersfees gehou...
En skielik...
Verby...
klaar...

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: 2016
Post by: Meraai vannie Baai on December 20, 2015, 08:15:24 AM
So vlieg tyd. Skrikwekkend eintlik. Lewe so kosbaar.
Title: Re: 2016
Post by: PM on December 24, 2015, 07:20:13 AM
Mooi geskryf Naas.  Ek wonder waarop sal ons terug kyk teen volgende jaar hierdie tyd.