Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => PM se plek => Topic started by: PM on June 15, 2012, 01:17:17 PM

Title: My pa-pa
Post by: PM on June 15, 2012, 01:17:17 PM
o my pa-pa     die wonderlikste pa-pa
ek sal jou nooit nie ooit vergeet nie
ek sien nog die liefde in jou oë
voel jou growwe baard in my nek
ruik die skeerroom aan jou wang
hoor die giggel in jou stem
as ons lag-lag     kielie-kielie speel
ja     my pa-pa     die wonderlikste pa-pa
Title: Re: My pa-pa
Post by: Ah Willa on June 16, 2012, 10:58:03 AM
jy besryf my papa  :toothy4:
Title: Re: My pa-pa
Post by: Trapsoetjie on June 19, 2012, 08:57:57 AM
Dis wonderlik as mens sulke soete herinneringe het van pa-pa

 :angel12: