Die Klaskamer > Taalhulp

Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe

<< < (9/9)

Meraai vannie Baai:
En as ek nou nie vanmiddag weer gesondig het oor 'n gas se skouer nie, het ek jou plasing hier toetentaal en al gemis. Ons ken van kuier, laat daar nou nie twyfel bestaan nie al is dit soms maande/jare later  :bootyshake:

PM:
En hierdie onderwerp raak nou aan 83 duisend maal gelees.  Wie het gesĂȘ die forum is stil?

PM:
Darem dink ek nie 'n honger pofadder wat behoefte aan melk het sommer sal byt nie.   :dontknow:

Assie:
Oupa se altoos dat 'n slang pik voor hy vreet.

 :mumum:

PM:
My "toep" is nou stil.  Het ek die dierbaarste vriend gehad wat altyd gevra het:  is jou kadoemsie tjoeps?  Bedoelende, is jou magie vol? Hoe moet ek nou antwoord? 
Ek dink nog steeds nie dit is raadsaam om 'n pofadder te voed nie, honger of nie honger nie!

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version