Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Meraai vannie Baai on April 01, 2013, 05:32:37 AM

Title: Sederbergfynbossie
Post by: Meraai vannie Baai on April 01, 2013, 05:32:37 AM
My saamgestelde naam vir die immer gewilde Rooibostee wat net in die Sederbergomgewing in SA, uit 'n fynbosgewas, gekweek kan word.
Title: Re: Sederbergfynbossie
Post by: PM on April 01, 2013, 05:44:45 AM
Dit is baie oorspronklik Raaitjie.  :icon_salut:
Title: Re: Sederbergfynbossie
Post by: Meraai vannie Baai on April 01, 2013, 05:48:41 AM
Bly jy hou daarvan mater  :headbang: Dink daar moet seker 'brousel' ook bygevoeg word  :notworthy:
Title: Re: Sederbergfynbossie
Post by: PM on April 01, 2013, 05:55:26 AM
Ek sien.  Die Sederbergfynbosbrousel - rooibostee.   :coffee2: in 'n koffiebeker.  :icon_biggrin:
Title: Re: Sederbergfynbossie
Post by: Meraai vannie Baai on April 01, 2013, 06:02:45 AM
Presies  :headbang: Jy som dit perfek op mater. Ek probeer nou die teekoppie-gedig aanpas dat dit 'Sederbergfynbosbrousel' as titel het maar dit gooi die lettergrepe en koppiebeeld heel omver want skielik moet al die woorde verander. Sal aanhou probeer LOL.
Title: Re: Sederbergfynbossie
Post by: PM on April 01, 2013, 06:21:40 AM
Dit is 'n lekker uitdaging.  Geniet dit matertjie.