Author Topic: Bid or Buy  (Read 2617 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Bid or Buy
« on: December 03, 2013, 07:46:59 PM »
Ek het al gesien en gehoor mense koop goed op Bid or Buy.  Verduidelik asseblief hoe werk dit.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Bid or Buy
« Reply #1 on: December 04, 2013, 11:12:06 AM »
'n mens gaan op die "bid or buy" site en registreer. as jy wil "bid" dan moet jy geld in 'n rekening plaas alvorens jy kan bie. as jy wil koop, dan plaas jy die artikel in jou mandjie en betaal elektronies vir die artikel waarnaa die artikel aan jou versend sal word. wanneer jy bie, is daar 'n tydsbeperking op bv 2uur. as die eerste bod geplaas word, dan begin die tyd aftel en die laaste geplaaste bod wanneer die tyd verstreke is, is die wenbod. as dit jou bod is, dan betaal jy uit jou bie-rekening waarna die item aan jou versend sal word.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Bid or Buy
« Reply #2 on: December 04, 2013, 09:44:44 PM »
Dankie matertjie.  Ek sal bietjie gaan loer.
Om te weet is om te verstaan.