Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 30, 2012, 11:43:46 AM

Title: Baie welkom Terry
Post by: PM on August 30, 2012, 11:43:46 AM
Hi Terry, welkom op die forum. 

Geniet dit saam met ons.  Kom kuier en klets saam. 

Ouens, Terry het ingestem om vir ons die lekkerste resepte op die forum te plaas.  Sy kan bak en brou vir 'n vale en sal  haar idees met ons kom uitruil.   :hello2:
Title: Re: Baie welkom Terry
Post by: Meraai vannie Baai on August 30, 2012, 12:06:16 PM
Baie welkom ook vanuit die buiteland Terry. My plek geboek vir daardie beloofde resepte hoor!! Glo jy gaan die kuiers op die woorderfies hier geniet  :toothy4:

Title: Re: Baie welkom Terry
Post by: Fransi on August 30, 2012, 12:26:30 PM
 :hello:

Baie welkom en resepte is altyd welkom- ek en die kombuis het effens van 'n vete met mekaar. ;-)
Title: Re: Baie welkom Terry
Post by: PM on August 30, 2012, 12:57:54 PM
Ek stem, koskook is 'n kuns en ek is gelukkig nie kunstig nie.   :icon_biggrin:
Title: Re: Baie welkom Terry
Post by: Terry on August 31, 2012, 09:05:53 AM
Hello almal  :wave:

Dankie aan elkeen vir die baie warm welkom. 

Ek geniet die Forum al klaar stukke en is reg om al my gunsteling resepte te deel.
Title: Re: Baie welkom Terry
Post by: PM on August 31, 2012, 09:33:15 AM
Daar het ons jou nou.  Jammer jy het so gesukkel om in te kom.  Ons kan nie wag vir die resepte nie.  Baie dankie.
Title: Re: Baie welkom Terry
Post by: Meraai vannie Baai on August 31, 2012, 09:33:47 AM
My stoel klaar reggesit, ekke wag in spanning Terry :hello2: :notworthy: