Die Afrikaanse Forum
Woordskuur => Gesegdes van toeka tot nou => Topic started by: Anastasia on August 29, 2018, 09:30:44 AM
-
Kom ons kyk of julle slim is. Die afrikaanse idioom wat taamlik in onbruik verval het - Om dwarsgebek te wees! Wie ken? Ek het vandag 'n toespraak daaroor moes skryf, en self die interessantheid ontdek.
-
Twisgierige persoon?
-
Ja, iemand wat gedurig teepraat en twis soek.
-
Twee gesig?
-
dwarsgebek ... maggies maar dis goed beskrywend.
-
Klink eerder vir my of daai bek 'n dwarsklap gekry het. :angel12: