Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on May 27, 2011, 07:09:31 AM

Title: Vandag gaan ek julle mis
Post by: PM on May 27, 2011, 07:09:31 AM
Ek moet dit nou glo,  dit het gebeur,  dit is so!!!!!!!!!   Ons meisiekind het geland!!!!!!!!  Ons gaan die dag saam met hulle spandeer,  maar ek kom weer vanaand kuier!   Hou die fort en geniet julle dag!   

 :love7:

 :bootyshake:
Title: Re: Vandag gaan ek julle mis
Post by: adele on May 27, 2011, 08:56:33 AM
GENIET!!!!

 :grommit:
Title: Re: Vandag gaan ek julle mis
Post by: Trapsoetjie on May 27, 2011, 09:05:50 AM
 :wav: Lekker, geniet elke oomblik.

 :wave:

 :angel12:
Title: Re: Vandag gaan ek julle mis
Post by: PM on May 28, 2011, 08:58:46 AM
Dit was nogal 'n emosionele oomblik!  Ons het mekaar styf vasgehou en lekker getjank van vreugde! 
Dit is nie 'n lekker episode om van al jou goed ontslae te raak en weer van voor af te begin nie.  Gelukkig is hulle sterk mensies en sal die paal haal.   :love7: