Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: AB on August 25, 2012, 06:12:26 AM

Title: moeilikheid
Post by: AB on August 25, 2012, 06:12:26 AM
'n Grappie uit die ou Suid Afrika, oorvertel deur my destydse huishulp wat vlot Engels, Afrikaans en Xhosa kon praat.  Ingestuur deur Miemie.

Die twee swart kindertjies wil ook wit wees. Kry 'n blik wit verf  en verf hulle wit, By die huis is die ma baie kwaad ,,Wag tot julle pa huis-toe kom"

Toe pa by die huis kom en hoor wat die storie is, kry elkeen 'n hewige loesing.

"Jy sien,"huil die een ,,ek het jou gesĂȘ, ons is nog nie eers 'n dag wit nie en het klaar moeilikheid met die swartes
Title: Re: moeilikheid
Post by: PM on August 25, 2012, 06:44:23 AM
Sulke ou goedjies wat altyd weer 'n glimlaggie baar.