Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on July 11, 2013, 04:44:01 AM

Title: suid wes afrika
Post by: AB on July 11, 2013, 04:44:01 AM
môre oggend die tyd wil ek ook die pad vat suid wes toe.  klomp plaaswerk vandag nog, sal sien waar is tyd vir inpak. sien julle dan weer oor 3 weke met hopelik baie stories en kiekies.
eers alexanderbaai toe, dan rosh pinha dan ludritz en kolmaskop besoek en vlg week die tyd die woestyn aanpak van aus na meobbaai en kuslangs walvis toe en dan week lank in walvis en henties kuier en die pad terug huis toe vat sesriem en bethanie en hobas langs.
Title: Re: suid wes afrika
Post by: PM on July 11, 2013, 08:34:41 AM
O jy gaan dit baie geniet.  Ry veilig en kom veilig terug.  Ons sal jou beslis mis.   :wave:
Title: Re: suid wes afrika
Post by: Meraai vannie Baai on July 11, 2013, 11:04:25 PM
Plek geboek vir die klikbekkiebewyse Stoffel  :notworthy: Ry veilig en geniet!
Title: Re: suid wes afrika
Post by: Angelica on July 13, 2013, 11:23:24 AM
Nou ja, vandag,Saterdag, is julle seker al daar.
Wees veilig die res van jou tyd daar en ganiet!!