Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 21, 2016, 07:15:24 PM

Title: Veelsgeluk liewe Raaitjie . . .
Post by: PM on August 21, 2016, 07:15:24 PM
omdat jy verjaar.  Mag die Here jou seen en nog baie jare spaar. 

 :occasion13: :occasion15: :toothy2: :love7:

Mag jou grootste geskenk gesondheid wees, dan kom al die ander dinge met tyd.  Weet dat ons jou almal lief het en vandag spesiaal aan jou en jou gesin dink. 

 :bootyshake:

Title: Re: Veelsgeluk liewe Raaitjie . . .
Post by: Meraai vannie Baai on August 21, 2016, 10:44:01 PM
 :toothy4: Duisend en tien dankies liefste mater van ons.