Woordskuur > Kreatiewe Skryfstyle

'n Ster Struktuur

<< < (2/2)

Meraai vannie Baai:
 :toothy4: Dankie Anton. Jou koffiedrink soggens op die forum, is vir ewig vasgevang tussen lyne  :coffee2: :notworthy: :icon_salut:

Meraai vannie Baai:

Naas:
En so kry Ta Raaitjie ook haar ster op die forum sĂȘ sypaadjie. (Walk of fame)

 :icon_bigsmurf:

Meraai vannie Baai:
Kopkrap soos min Naas. Wonder soms hoeveel pitte moet los wees vir die ou wat verslaaf is aan sulke uitdagende skryfstyle hehehehe. Dit hou die gedagtes besig en die spoke van die toekoms op hulle plek en dit is vir my genoeg as ouens (soos jy) 'n woordspoor kom los.

PM:
'n Meester van meesters!  Jy gee altyd vir almal krediet, maar jy vat die trofee.

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version