Author Topic: Die nuwe dokter.  (Read 2619 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Die nuwe dokter.
« on: November 09, 2013, 04:28:43 AM »
Die jong dokter moet oorneem by die ou doketr wat aftree. Ou dokter se dat dit 'n goeie ding sal wees as hy hom vergesel op 'n huisbesoek rondte in die distrik.
So gemaak kom hulle op die eerste plaas.
Die vrou kla dat sy maagpyn het en ongemaklik voel.
Die ou dokter stel voor dat sy minder vrugte eet en dan behoort haar maagpyn en ongemak te verbeter.
Toe hulle ry wil jong dokter weet hoe ou dokter so 'n diagnose kan maak sonder om die vrou eers te ondersoek.
Wel, ek het my stetoskoop laat val en toe ek dit optel sien ek die vuilgoedmandjie is vol piesangskille. Dis toe maklik om te sien hoekom sy maagpyn het.
Op die volgende plaas kla die vrou sy is verskriklik moeg en afgerem.
Jong dokter se vir haar sy doen hopeloos te veel vir die kerk. sy sal moet adskaal en minder vir die kerk doen dan behoort sy meer energie te he.
Op pad se ou dokter dat jongdokter tien teen een reg was met sy diagnose oor die kerk maar wil weet hoe hy daarby uitgekom het.
Ek het ook my stetoskoop laat val en toe ek buk om dit op te tel sien ek vir dominee onder die bed.


 :icon_bigsmurf:
 
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Die nuwe dokter.
« Reply #1 on: November 09, 2013, 07:30:18 AM »
 :icon_biggrin:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Die nuwe dokter.
« Reply #2 on: November 09, 2013, 08:36:11 PM »
hehehe

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Die nuwe dokter.
« Reply #3 on: November 11, 2013, 08:54:25 AM »
Dit laat my dink aan Oudokter wat vir sewe jaar "gesukkel" het om die ryk boer en sy vrou "gesond" te kry.  Sy seun, wat sy praktyk oorgeneem het, het die twee sommer gou-gou gesond gekry.  Hy vra toe vir Oudokter hoekom is dit so dat hy wat nog vars uit die universiteit kom, dit kan doen en sy pa het sewe jaar "gesukkel". 
"Wie dink jy moes jou skoolgeld betaal seun?" 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Die nuwe dokter.
« Reply #4 on: November 11, 2013, 12:51:19 PM »
 :icon_biggrin: