Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Anastasia on December 05, 2022, 04:03:06 PM

Title: Anastasia kom groet sowaar
Post by: Anastasia on December 05, 2022, 04:03:06 PM
Genade, is hier nog enige verkeer, of is dit net so alleen pad soos die een deur Prieska? Na baie lange jare kom gooi ek weer spore hier. Het by iemand gehoor dat Stof oorlede is en wou net kom verneem of dit so is.
Title: Re: Anastasia kom groet sowaar
Post by: Meraai vannie Baai on March 25, 2023, 10:14:45 PM
Wat 'n verrassing! Ek het niks nuus ontvang oor Stof nie mater, so of dit waar is sal ek nie kan beaam of ontken nie. Adele is wel oorlede verlede jaar en haar dogter Elmien het my laat weet.