Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 18, 2018, 04:55:34 PM
-
Dit is vir my baie lekker om jou hier welkom te heet. Voel asseblief welkom om deur die gange te stap en by al die deurtjies in te glip om ondersoek in te stel en komtaartjies te lewer.
:hello2: :love7:
-
Ek klink soos 'n grammofoon maar die warm welkom is opreg bedoel. Kom doet mee groot asseblief!
-
Em, soos ek haar noem, het 'n wonderlike insig as dit by digkuns kom. Sy het vir ons 'n ontleding gedoen van Ingrid Jonker se Ontvlugting en ek was sprakeloos. Ek gaan haar vra om dit hier te plaas.
Em sal ook 'n groot bydrae lewer hier. :icon_study:
-
My plek geboek in voorste gestoeltes :book1:
-
Ek moet julle vertel waar ek was vandag. Ek het vir Emmerentia gaan kuier en vir haar een van elk van ons boeke geneem. Sy sal teen volgende week haar skootbrakkie in orde hê om te kom deelneem.

Ek sukkel om hierdie briefie geplaas te kry. Ek gaan weer probeer.
Ek het vandag by Emmerentia gaan kuier en vir haar een van elk van ons boeke geneem.
Sy het net so skrams na van die gedigte gekyk en ek het hoendervleis gekry toe ek na haar uitleg luister.
Ek kan nie wag nie! Hier kom 'n ding!
-
My plek geboek vir daai 'ding' :notworthy: :icon_salut: :`ip2:
-
Jippie en jaai. Nog 'n verbeeldingsmaatjie! Ek is mal oor Jonker se digkuns. Ek sit honger die kant en wag!