Die Klaskamer > Het jy geweet?

Hoeveel van hierdie woorde ken jy?

<< < (2/3) > >>

PM:
 :hello2:   :hello2:  Uitstekend gedoen Naas!  Jy is 'n ou doring.  :love7:

Meraai vannie Baai:
Glorie gedorie  :notworthy: :hello2: :icon_salut: :headbang:

PM:
Nee jong, nou staan hy daar en boor sy toontjie in die grond, kannie boe of ba seg nie!   :angel4:

Meraai vannie Baai:
Ek kan my net indink hoe my kinders sal reageer as hulle moeder skielik so begin skryf. Hulle sukkel alreeds om my Afrikaans te verstaan  :headbang:

Naas:
 :color: :color:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

[*] Previous page

Go to full version