Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Die Inligtingkantoor => Topic started by: PM on May 26, 2011, 07:02:43 AM
-
Ek wil 'n warm dankie aan Naas oorhandig! Hy was so gaaf om te onderneem om die Biblioteek en alles wat daarin is netjies en in orde te hou.
Baie dankie Naas. Kan almal asseblief 'n warm handeklap vir Naas gee! :hello2:
-
Bloos bloos :icon_colors:
:icon_bigsmurf:
-
:icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers: :icon_cheers:
:hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2: :hello2:
:love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :love7: :read2:
:read2: :read2: :read2: :read2: :toothy4: :read2: :read2: :read2: :read2: :read2: :toothy4: :read2: :read2: :read2:
:wav: :wav: :wav: :wav: :wav:
DANKIE NAAS, jy is die beste man vir die taak!!!!!! :book1:
:angel12:
-
ekke kom ook al my goed vir jou aan'pass'
dankie julle, dis 'n fees om saam jul te werk
:grommit: :grommit:
-
Ou Witbroodjie!! :snorting:
Maar ek is bly daar is nou iemand in die biblioteek. :angel8:
Hou asseblief net alles volgens die A en die B en die grote C...
-
Natuurlik! :icon_biggrin: Naas sal altyd my meester wees! Hy weet nie net van nie, hy ken die A en die B en die grote C!!!! Dankie Naas, ek sal altyd lief wees vir jou!!!!!! :love7:
:bootyshake:
-
Baie dankie! :hello2:
:wav: