Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on November 20, 2011, 03:48:13 PM

Title: Ek moet net hierdie met julle deel...
Post by: Angelica on November 20, 2011, 03:48:13 PM
http://www.landbou.com/bedrywe/bedryfsake/bedryfsnuus/n-padstal-met-n-verskil?nocache=1#comment-10207

Ek moes net hierdie met julle deel.
Title: Re: Ek moet net hierdie met julle deel...
Post by: Lox on November 20, 2011, 06:52:29 PM
Ons het in Duitsland ook goed by 'n padstal gekoop waar die blikkie met geld op die tafel staan. seg ek toe vir die vrou, hier in RSA sal hulle die geld vat en produkte en die tafel en sambreel ook. .

(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/europa/0984verkoopaarbeie.jpg)
Title: Re: Ek moet net hierdie met julle deel...
Post by: PM on November 20, 2011, 07:46:00 PM
Dankie Ellé, vir jou wonderlike inset op die forum.  Ek lief jou matertjie.

Toe ons in NZ was kon jy ook orals op die kleinhoewes, so groente koop.  Vir ons van SA was dit 'n wonderlike ervaring. 
Dit wys jou maar net, daar is nog eerlike mense.