Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Wêrelde Weg se plek => Topic started by: werelde weg on March 16, 2013, 02:01:04 PM

Title: grots-ondekking
Post by: werelde weg on March 16, 2013, 02:01:04 PM
Met grots-ondekking
Loop ek in die stofpad af

Geel-oranja herfs kleure speel
Rondomtalie met my

Geen grot donker genoeg
Hou my weg

Diep binne haar maag le
Sy opgevou

Rooi-bruin kombers
Toe gevou

Indiaan pop …

gve
Title: Re: grots-ondekking
Post by: PM on March 16, 2013, 02:20:24 PM
Baie mooi matertjie.  Ek hou daarvan. 
Title: Re: grots-ondekking
Post by: werelde weg on March 16, 2013, 03:00:31 PM
dit het nog baie werk nodig...
ek het dit gedroom gister aand
Title: Re: grots-ondekking
Post by: PM on March 16, 2013, 03:13:12 PM
Sodra jy reg is dan bring jy die verbeterde produk, asseblief.

Sal jy so gaaf wees om jou ander gedigte ook hier te kom plaas WW.  Wat sal jy nog graag in die boek wil hê?

Vertel ook vir my watter agtergrond sien jy by grots-ontdekking.  Vertel meer van die droom.