Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: AB on December 12, 2017, 12:34:07 PM
-
Is daar al n makliker manier om fotos te laas as deur photobucket?
-
Ek sal ook graag wil weet AB. Ek mis jou foto's op die forum matertjie.
-
ek wou gister fotos laai maar ek sukkel met photobucket, ek het klomp mooi fotos van verskillende goed geneem. Ek was junie/julie vir paa rdae Egipte toe om te gaan duik in die rooisee en het mooi kiekies huistoe gebring, dan ook voels en blomme en matriek afskeid en paar ander ook
-
toets
(http://i212.photobucket.com/albums/cc83/ABRossouw/07%20ierland%20malin%205%20finger%2083_zpssmneyoot.jpg) (http://s212.photobucket.com/user/ABRossouw/media/07%20ierland%20malin%205%20finger%2083_zpssmneyoot.jpg.html)
-
ek sien ek moet photobuckey update om die fotos op die forum te kan wys, nou eers kopkrap hoe om dit te doen
-
weer toets
-
iets het gewerk om direk van my rekenaar te laai ipv photobucket te gebruik
ek het die attachment hier onder gebruik, dis goeie nuus want dis makilker en nie so omslagtig nie
-
Mens moet dit seker eers kleinder maak. Ek wonder of André kan help?
-
ek het die fotos kleiner gemaak tot 1000 pixels op die langste sy en lyk my dit werk om dit so te laai as attachment, jy moet dan net wanneer jy wil kyk op die foto klik en dit sal dan groter oopmaak op die skerm.
-
Dankie AB.
-
PM kyk of dit werk vir jou om oop te maak en sê my asb dat ek kan weet