Die Afrikaanse Forum

Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Fransi se plek => Topic started by: Fransi on June 15, 2011, 08:41:16 AM

Title: skaaf weer aan hierdie een
Post by: Fransi on June 15, 2011, 08:41:16 AM
 :hello:
Title: Re: Bosbede
Post by: PM on June 16, 2011, 12:55:09 PM
O dit is mooi!  Baie dankie Fransi,  my hart klop warm vir hierdie mooi gedig.  Die eerste bydrae wat ek oopmaak en dit stuur rillings van lekkerkry deur my hart.   :love7:
Title: Re: Bosbede
Post by: Fransi on June 17, 2011, 08:09:31 AM
 :hello:

Baie dankie PM.
Title: Re: Bosbede
Post by: PM on June 17, 2011, 11:46:45 AM
Die lekker van 'n dankie is die geleendheid om weer en weer te kom lees!   :hello2:  Ek plaas nie eers meer gedigte by "gekeurde gedigte" nie,  want ek sal alles wat ek lees daar plaas!   :hello2: