Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Bekgeveg => Topic started by: Naas on December 10, 2016, 06:22:26 AM
-
Ek kan my haarstyl verander om soos Zuma te lyk maar ek weier om driekwart van my brein te laat uithaal net om soos hy te kan dink.
:icon_bigsmurf:
-
Naas vir president - moet asb nie van jou breins uithaal nie matertjie :toothy4: :icon_salut: