Oi joi joi matertjie jy maak dit nie maklik nie :bootyshake: Ek het gaan loer na die klawerblaar se vorm. Het ook probeer om die gedigstruktuur in Engels raak te lees, maar pure verniet! Toe skryf ek maar oor die klawerblaar :book1: Hier is my voorbeeld van die Lucky Leaf struktuur spesinjaal vir jou. Help sebliefie reg :dontknow:
St Patrick Trilogie
Klawerblaar
Drie Eenheid
Simbool van Ierse agtergrond of
uitkenningsteken - van die bendes
onopsigtelik op die liggaam aangebring
aan die voete, onderkant 'n enkelgewrig
deur donker bedrywe
of is dit straks maar net
drie blaartjies
aan een stam?
©Meraai vannie baai