Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on October 15, 2021, 05:36:30 AM

Title: Juweeltjies uit die verlede
Post by: PM on October 15, 2021, 05:36:30 AM
Dit laat my dink, Oom Paul Kruger het ook mos by die queen gaan eet en toe drink hy die water in sy handewasbakkie.  Sy het, uit goeie maniere en 'n uitstekende gasvrou, ook haar bakkie opgeneem en 'n slukkie gevat. Ek wonder hoeveel van ons sou dit doen, of sou ons maar net lag en hom reg help?
Title: Re: Juweeltjies uit die verlede
Post by: Trapsoetjie on October 15, 2021, 07:22:49 PM
O gits, Oom Paul, daai is vir jou handjies.
Kan ek vir Oom 'n glassie yskoue water met 'n suurlemoentjie daarin aan gee?
Met graagte Oom, nee dis geen moeite nie.
 :icon_biggrin:

 :angel12:
Title: Re: Juweeltjies uit die verlede
Post by: PM on October 15, 2021, 09:06:14 PM
Jou stouter!  :icon_biggrin: