Die Afrikaanse Forum
Die Klaskamer => Het jy geweet? => Topic started by: PM on October 25, 2018, 04:22:28 PM
-
Het jy geweet dat jou publikasies op Woes nog op die internet is? Tik jou naam in op die internet en kyk waar duik jy orals op. :bootyshake:
-
Nie as jy kuberselfmoord gepleeg het nie :icon_bigsmurf: :angel4:
-
O gatta patatta! :crybaby2:
As 'n mens vooraf geweet het sou jy ander besluite geneem het. As ons maar net in die dag van more kon sien. Wonder net of dit nie dalk groter probleme sal meebring nie. :dontknow: