Visvang Storie.
Hierdie is ‘n storie wat ‘n goeie vriendin een aand by ‘n baie spesiale geleendheid vertel het. Waar sy daaraan kom weet ek nie en wie die denker agter die storie is weet ek ook nie maar ek gaan nou die storie met my eie woorde en kinkels op papier sit sodat dit darem erens opgeteken is.
Die skoolseun het vertel van sy pa en hulle visvangtrippie maar hy kon nie ‘n “v” of “w” klank uitkry nie a.g.v. sy haaslippie.
Jupprou weet, my pater het ‘n polkspagen panelpan met ‘n pour by pour ratkas en dit is sy pispang kar. Ons bly toe nog daardie dae op bauportpes en my pater het pan sy priende genooi om saam met hom te gaan pispang by peldtdrift.
Hulle het prydag oggend proeg opgestaan en pypuur toe ry ons uit bauportpes uit. Een van pater se priende het op Poester gebly en ons moes eers daar stop om hom op te laai.
So ry ons dan pyp en pyptig, pyp en pyptig met die nasionale pad af poester toe. By drie susters het ons gestop vir breakpis want mens kan nie pispang op ‘n lee maag nie.
Toe ons uitkom sien ons die polkswagen se piel is pap. My pa wil toe die spaarpiel opsit maar hoe ons ookal sukkel, ons kry nie die polkspagen se spaarpiel onder die bak uit nie.
Pa het toe maar die pappiel laat aphaal en daar laat regmaak. Toe kan ons darem met alpier stywe piele perder ry op pad Poester toe.
Omdat ons nou tyd verloor het agv die pappiel stoot pater toe maar so bietjie aan en die polkspagentjie ry te lekker pyp en tagtig, pyp en tagtig verder.
Maar net voor Poester toe hardloop daar ‘n perspalp voor die polkspagen in en pa skreeu net “Pooook” en ruk die polkspagen se stuurpiel om die perspalp te mis en daar rol die polkspagen. Toe ek bykom sien ek die perspalp rustig staat en preet aan die gras en die polkspagentjie le in die sloot, pier piele in die lug. Ons het toe maar op Poester gaan braai en niks pis gepang daai napeek nie.