Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on August 15, 2012, 04:19:17 PM

Title: Anina, ons nuutste matertjie, welkom.
Post by: PM on August 15, 2012, 04:19:17 PM
Welkom Anina.  As jy enige probleme ondervind kan jy sommer hier vra vir hulp.  Ons is 'n gawe spul!  :icon_biggrin:
As jy skryfwerk wil plaas kan ek vir jou 'n plekkie skep.  Skreeu net. 
 :bootyshake: Dit is PM wat die forumdans doen.   :icon_biggrin:
Title: Re: Anina, ons nuutste matertjie, welkom.
Post by: Anina on August 17, 2012, 04:17:03 PM
Baie dankie PM  Ek gaan eers so 'n bietjie die forum verken. 
Title: Re: Anina, ons nuutste matertjie, welkom.
Post by: PM on August 18, 2012, 05:47:59 AM
Jy is welkom, ek het al jou skrywe oor die troetelnaampie gelees.  Maak jouself tuis.  Hier is 'n glasie sjampanje om jou welkom te heet.   :toothy4: