Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: AB on July 29, 2012, 07:08:09 PM

Title: onwettige sigarette
Post by: AB on July 29, 2012, 07:08:09 PM
Ons vergesel die Suid-Afrikaanse Inkomstediens na Atlantis, waar byna 6?miljoen onwettige sigarette met ’n straatwaarde van sowat R4?miljoen gister vernietig is.


http://www.dieburger.com/Suid-Afrika/Nuus/VIDEO-Ses-miljoen-sigarette-versnipper-20120728
Title: Re: onwettige sigarette
Post by: Ah Willa on July 29, 2012, 07:18:47 PM
R4 miljoen wat duisende kinders of hondjies kon voed -

ag siek man .. ek is bly dis verwoes - want dit maak net mense siek