Die Klaskamer > Hoe werk die program?

PhotoScape (13) Page/layer Funksie

<< < (2/2)

PM:
Pragtig Raaitjie, jy is 'n ou doring.  'n Mens moet sekerlik 'n gevoel vir kuns hĂȘ om sulke mooi goed te maak. 

Meraai vannie Baai:
Nie noodwendig nie mater, die program is so maklik dat 'n goeie foto die fondasie vorm - die res is slegs toepas en kombinering van funksies beskikbaar  :toothy4:

Ah Willa:
om die program te kan gebruik het met begrip en kennis nodig
maar om die program aan te wend om die foto mooi te laat mooi wees - daarvoor het mens 'n kuns aanvoeling nodig ...

ek dink in elektoniese kuns het mens albei nodig - kennis van die software en 'n kuns talent/aanvoeling  :love7:

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version