Die Afrikaanse Forum
Bak en brou => Resepteboek => Tradisionele geregte => Topic started by: PM on March 30, 2011, 02:32:36 AM
-
Pannekoek
Bestanddele
1 k Meel
1 t Bakpoeier
2 ml Sout
1 Eier
1 k Melk
1 k Water
1 e Olie
1 t asyn
Metode
Meng alle bestandele en klits goed. Laat staan vir minstens 30 minute voordat u dit bak.
-
ek is mos n ou soet tand kan die tipoe dinge nie weer-staan nie... :coffee2:
-
Wat is lekkerder as pannekoek met wat-ook-al. Stroop, heuning, "maple stroop" kaneelsuiker, karamelkondensmelk, marshmallows ens!!!!! :icon_biggrin:
-
hmmmm... ekke kan aan so een dingetjie dink wat beter is maar aangesien ek nou nog n suigeling is sal vir eers swyg... :icon_flower:
-
Oooo, nou verstaan ek die vleis gedeelte beter. Jy bedoel seker maalvleis? :dontknow:
-
jaaa patrysie... maalvleis virri pannekoek... tog te heerlik
-
Daai resep kort nog net "popcorn" dan keer die pannekoek homself om.
:icon_bigsmurf:
-
:icon_biggrin: :wav: Jy is heeltemal by slim verby Naas. :icon_biggrin: