Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: Bestuur on May 23, 2011, 05:28:48 PM

Title: Kom loer gou hier.
Post by: Bestuur on May 23, 2011, 05:28:48 PM
Pssst julle ouens!  Shuuut, ek dink Fransi verjaar die 25ste.  Gaan ons vir haar 'n forumpartytjie hou?
Title: Re: Kom loer gou hier.
Post by: Angelica on May 24, 2011, 06:16:37 AM
Eeeeeek!!! Sien al lankal uit na 'n regte forum partytjie. Hoe laat moet ons daar wees?
Title: Re: Kom loer gou hier.
Post by: PM on May 24, 2011, 09:46:46 AM
Enige tyd tussen twaalfuur vanaand en twaalfuur more aand.   :icon_biggrin:  Bring jou eie dop en tjop en 'n mooi versie verpak in fraai papier met strikkies om.   :love7:
Title: Re: Kom loer gou hier.
Post by: Naas on May 25, 2011, 10:24:30 AM
Wie verjaar vandag?
:wav:  
:smileinbox: :smileinbox:
:smileinbox: :smileinbox:  
:wav:  
:smileinbox: :smileinbox:
:occasion13: :occasion13: :occasion13:
:occasion15: :occasion15: :occasion15: :occasion15: :occasion15:
:wav: :wav:

Lekker verjaar my maatjie... Leeekkkerrrr verjaaaaaar!


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Kom loer gou hier.
Post by: PM on May 25, 2011, 10:32:46 AM
FRANSI!!!!!   SY  verjaar vandag!

Lek♪♪kerrrr verjaar ons maat,  lek♪♪kerrr verjaarrrr! ♪♪
       ♪♪Mag jou jaar vol liefde en vrede wees.  ♪♪

Mag al jou wense waar word.

 :love7: 

  :bootyshake:
Title: Re: Kom loer gou hier.
Post by: Fransi on August 06, 2011, 07:24:13 AM
 :hello:

Ek sien dit nou eers raak! Baie, baie dankie. Nou het my dag 'n ekstra huppel in.  :love7: