Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Die Gorrel plek => Topic started by: Meraai vannie Baai on May 22, 2018, 01:46:36 AM
-
Die omie gaan dokter toe met 'n maag probleem. Dr se "jy sal moet 'n scope sluk oom". Die omie bly so rukkie stil... "Boet ek is 'n kerk mens, kan ek nie maar eerder 'n Landbou Weekblad sluk nie?" :icon_biggrin: :bootyshake:
-
En al die tyd dag ek hulle wys jou die twee susters in die Scope terwyl hulle in die Landbou Weekblad praat oor die Drie Susters.
:icon_bigsmurf:
-
Dubbel die plesier, seg my buurman.
-
Wyse ou oom! Daai Scope kan sleg sooibrand gee! :hello2: