Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on July 18, 2018, 04:58:19 PM

Title: Machdel, welkom by die forum.
Post by: PM on July 18, 2018, 04:58:19 PM
Machdel, baie welkom by ons.  Voel vry om orals deel te neem.  Ons sal graag meer van jou wil weet.
As jy jou eie plekkie wil hĂȘ om te skryf, laat weet vir my dan maak ons so.


 :wave:
Title: Re: Machdel, welkom by die forum.
Post by: Meraai vannie Baai on July 18, 2018, 11:17:09 PM
So opgewonde om nog 'n forumlid welkom te heet. Soos PM wil ek ook meer van jou weet  :icon_biggrin:
Title: Re: Machdel, welkom by die forum.
Post by: PM on July 24, 2018, 02:25:15 PM
Ek het gister weer vir almal 'n briefie geskryf en gevra dat hulle hier moet kom kuier en saam gesels.  Dink jy ons staan 'n kans Raaitjie?
Title: Re: Machdel, welkom by die forum.
Post by: Meraai vannie Baai on July 25, 2018, 12:10:02 AM
Ek hou alles geknoop wat nog nie verstyf het nie  :toothy4: :evil6:
Title: Re: Machdel, welkom by die forum.
Post by: PM on July 25, 2018, 11:44:02 AM
Het jy al prober om in Sta-Soft te bad?  (Giggel)
Title: Re: Machdel, welkom by die forum.
Post by: Meraai vannie Baai on July 25, 2018, 01:04:56 PM
Yep. Been there. Done that lol - as die son my te erg bygekom het wanneer ek met my neus omtrent teen die strand skulpe aas -  daai sagmaakmiddel is wonderlik helend hoor  :`ip2:
Title: Re: Machdel, welkom by die forum.
Post by: PM on July 26, 2018, 12:51:18 PM
So kry mens wonderlike raat wat uit 'n grappie gebore word.   :angel12: