Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on December 24, 2015, 10:44:20 PM

Title: Geseënde Kersfees maters
Post by: Meraai vannie Baai on December 24, 2015, 10:44:20 PM
(http://i847.photobucket.com/albums/ab33/raaitjie/Geseende%20Kersfees.jpg) (http://s847.photobucket.com/user/raaitjie/media/Geseende%20Kersfees.jpg.html)
Title: Re: Geseënde Kersfees maters
Post by: Naas on December 25, 2015, 10:57:54 AM
Dankie Ta Raatjie. Dit lyk soooo veestelik. Ek bid ook vir jou en Outop die seen van hierdie tyd toe.


 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Geseënde Kersfees maters
Post by: PM on December 27, 2015, 06:25:24 AM
Dankie Raaitjie.  Ek vertrou julle het 'n wonderlike dag gehad.  Ons moes ook maar Skype om die kinders en kleinkinders te sien. 
Hoop die einda was nie te groot nie.