Author Topic: botswana - vic falls 11D  (Read 4687 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
botswana - vic falls 11D
« on: July 06, 2011, 07:27:14 PM »
373 A en 374 F  en 374 F steeds zim se kant, dit lyk as ons genoeg jare wag gaan die water aan hierdie kant die formasie wegvreet en weer ‘n nuwe waterval vorm.









376 F Zambië se kant van die watergordyn



377 F ek het in die middel gesit om te kyk dat Nina haar werk reg doen, die problem is net ek sou nei weet as sy iets verkeerd gedoen het nie.



378 A vic falls hotel aan Zim se kant. Toerisme het ‘n moewiese knou gekry.



379 F Elephant Hills hotel se golfbaan. (zim)



380 F Elephant Hills hotel (zim)

wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: botswana - vic falls 11D
« Reply #1 on: July 07, 2011, 02:25:10 PM »
Ons het al in daardie hotel oorgebly en dit is heel gerieflik.

Hierdie foto's van jou kan beslis 'n paar tydskrifte haal Lox.  Dit is besonders.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
Re: botswana - vic falls 11D
« Reply #2 on: July 08, 2011, 09:47:11 PM »
dis i nice plek daai hotel, ek het al i bier gedrink daar.
wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: botswana - vic falls 11D
« Reply #3 on: July 11, 2011, 09:10:12 AM »
Uit die lug lyk die gholfbaan soos "The Palms" eiland in Dubai.
Om te weet is om te verstaan.