Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on November 17, 2021, 09:15:20 AM

Title: Welkom Salome
Post by: PM on November 17, 2021, 09:15:20 AM
Baie hartlik welkom hier by die forum.  Ons hoop dat jy dit sal geniet en gou deel word van ons kringetjie. 
As jy enige hulp nodig het, vra gerus. 
Title: Re: Welkom Salome
Post by: Arina on November 17, 2021, 10:15:07 AM
Baie welkom.  Kuier lekker hoor. 
Title: Re: Welkom Salome
Post by: PM on November 17, 2021, 03:19:12 PM
Dagsê Arina, lekker om jou hier op die forum raak te loop.  Sommer hartlik welkom aan jou ook. 
Title: Re: Welkom Salome
Post by: Arina on November 17, 2021, 05:20:18 PM
Dankie man, ek waardeer dit.