Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on February 22, 2013, 04:50:41 AM

Title: Baie welkom Ans Botha
Post by: PM on February 22, 2013, 04:50:41 AM
Baie welkom hier by ons op die forum Ans.  Daar is vir jou 'n eie plekkie geskep waar jy jou skryfwerk kan plaas.  Ons wag in spanning.  As jy hulp nodig het, skrou, ons help graag.
Title: Re: Baie welkom Ans Botha
Post by: Fransi on February 22, 2013, 08:02:49 AM
 :hello:

Baie welkom. :-)
Title: Re: Baie welkom Ans Botha
Post by: Ans Botha on February 22, 2013, 05:12:28 PM
Baie dankie. Alles lyk so vriendelik hier. Ek gaan so maak.
Title: Re: Baie welkom Ans Botha
Post by: Ans Botha on February 22, 2013, 05:20:24 PM
Oeps ek weet nie waar daardie plekkie vir my geskep is nie!
Title: Re: Baie welkom Ans Botha
Post by: PM on February 23, 2013, 08:01:07 AM
Rol nog bietjie na onder dan kry jy  "Kom skryf saam in jou eie plekkie".  Jy sal 'n string name sien en joune is heel onder omdat jy die jongste lid is.  Klik daarop en plaas jou werk daar. 
"Happy hunting".  In die begin is dit moeilik om alles te vind.