Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on July 13, 2016, 06:37:40 PM

Title: Waar kuier julle die lekkerste?
Post by: PM on July 13, 2016, 06:37:40 PM
Vertel vir my waar is julle gunsteling kuierplek.  Saans, bedags, vakansietyd?
Title: Re: Waar kuier julle die lekkerste?
Post by: Naas on July 14, 2016, 08:07:28 AM
E kuie nie eintlik nie, maar my gunsteling tyd is 3uur want dan het ek klaar by die kollege gekuier en kan ek huis toe gaan.

 :icon_bigsmurf:
Title: Re: Waar kuier julle die lekkerste?
Post by: PM on July 15, 2016, 09:34:56 AM
Ons kuier graag by Tsitsikama.  Ongelukkig is dit duur en ons moet lank spaar. 
As ons enige kans kry gaan ons graag Kaap toe. 
Ek kuier graag.  Almal wat my ken weet hulle is altyd welkom vir 'n dop en 'n tjop. 
Title: Re: Waar kuier julle die lekkerste?
Post by: AB on August 30, 2016, 10:43:44 AM
ek kuier enige plek lekker, as dit nie lekker is nie gee ek pad of ek maak dit lekker.

die see, veld, berge, woestyn, ( ok die minste lekker in die stad en 2 de minste lekker in die dorp)