Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Angelica on November 26, 2011, 08:07:06 AM

Title: Uit die Leeu se Bek...
Post by: Angelica on November 26, 2011, 08:07:06 AM
http://afrikaans.news24.com/Sci-tech/Nuus/Video-Leeuwyfie-help-video-afneem-20110531

Asemrowende uitsig vanuit 'n leeuwyfie se bek.  Dankie vir die uitstappie, kietiekat.  Gaan vang nou vir jou 'n kluit en speel daarmee.  Good girl, good girl.  Shoosh nou.  Toe, weg is jy, kiets.  Good girl, good girl.  Ek moet nou gaan.  Bi. Hoop nie ons sien mekaar weer nie. Bi......... good girl...
Title: Re: Uit die Leeu se Bek...
Post by: PM on November 26, 2011, 10:39:35 AM
Lekker lag ek vir jou EllĂ©.  Dankie vir die deel daarvan, heel ineteressant.