Die Klaskamer > Los- en vasskryf van woorde

twee of een

(1/1)

adele:
lewenssee
of
lewensee

wat dink julle?

 :grommit:

PM:
Dit is mos die see van die lewe,  dan sou ek sĂȘ lewenssee,  soos jy dit gebruik het,  is heeltemal reg. 

Navigation

[0] Message Index

Go to full version