Die Afrikaanse Forum

Die Biblioteek => Nuwe woordskeppings => Topic started by: Louis on January 10, 2012, 02:57:04 PM

Title: onbekende woord
Post by: Louis on January 10, 2012, 02:57:04 PM
freneties is n direkte vertaling van die engelse woord frenetic
Title: Re: onbekende woord
Post by: Angelica on January 10, 2012, 07:22:25 PM
Frenetic = phrenetic = mal, dol, kranksinnig, crazy...
Title: Re: onbekende woord
Post by: Angelica on January 10, 2012, 07:29:01 PM
Phrenetic - mal gegaan, heeltemal dol oor.. went crazy/phrenetic when I heard I have won the Lotto
Fanaties - meer soos wanneer jy dweep met / dweepsiek is oor... Ek is fanaties oor shopping
Title: Re: onbekende woord
Post by: PM on January 11, 2012, 07:57:20 AM
Baie dankie julle twietjies.  Hier is vir julle elkeen 'n swientjie oppie kop!  :love5:

Al hoe meer Engelse woorde wat direk vertaal word, vind hulle pad na die Afrikaanse woordeboek toe.   :crybaby2: