Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on January 17, 2020, 07:58:39 AM
-
Weet nou nie wie van ons maters loer nog so wan en dan in nie maar vir ingeval julle dalk oor 'n gas se skouer lees, die woorddief groet vir 'n wyle. Hou die blinkkant bo. :headbang:
-
Liefliewe Raaitjie, ek mis jou baie, dink kere aan jou. EK groet jou gereeld so in die stille ure op fb, as dan nĂªrens anders nie. EK weet jy pas jou op, en Outop voltooi daai taak met liefde. Mag jou asempie net makliker word ... na die brande-rook is dit moeiliker, maar ek hoopglo dit gaan net beter raak :toothy4: :toothy4: :toothy4:
-
Hallo :icon_salut: