Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: PM on May 09, 2011, 10:13:04 AM

Title: 'n Boodskap van Stof
Post by: PM on May 09, 2011, 10:13:04 AM
Stoffie stuur groete vir almal en drukkies natuurlik.  Hy sê hy het ons nie verlaat nie,  dit is sy rekenaar wat hom verlaat het.  Hy sal so gou moontlik weer 'n draai hier kom gooi.   :wave:

En weet een van julle wat van Naas en WW geword het?