Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on May 10, 2013, 05:35:41 PM
-
Anchen, welkom by die forum. Jy is baie welkom om saam te kuier en as jy hulp nodig het met iets kan jy sommer hier vra. Ons help graag.
-
:toothy4: :toothy4: :toothy4: :toothy4: :toothy4: :toothy4: :headbang: :toothy4: :toothy4: :toothy4: :toothy4: :toothy4: :wav: :wav:
hier dans ons rondom woorde en akkoorde - sien jou in die gange by jou woord-juwele :hello2:
-
Wils, as hierdie uitbundige verwelkoming nie vir Anchen trek nie, weet ek darem nie. :icon_biggrin:
-
:angel12: